Nuus
-
Swaar reën lê nog vir die hele Mei-maand voor
Terwyl veral die Wes-Kaap gebuk gaan onder erge storms, waarsku Michelle du Plessis, Vox se meteoroloog dat koeler weer as…
-
‘Verskroeie aarde’ vee dorpies in Libanon plat
Hezbollah, Libanon se militante groep, steek na bewering mortiere, missiele en AK47-aanvalsgewere in gewone Libanese burgers se huise in die…
-
Stormweer dwing WKOD om meer as 100 skole Maandag te sluit
Meer as 100 Wes-Kaapse skole sal Maandag gesluit wees nadat ernstige stormweer groot dele van die provinsie getref het en…
-
Regering verklaar ramptoestand ná verwoestende storms in dié provinsies
Die regering het ’n nasionale ramptoestand verklaar nadat swaar reën, oorstromings en stormweer groot skade in verskeie provinsies veroorsaak het.…
-
Twee senior polisiebeamptes vas oor onwettige edelmetaalhandel
Twee senior polisiebeamptes en ’n burgerlike is Sondag in hegtenis geneem vir hul beweerde betrokkenheid by die onwettige handel in…
-
Vyf vermeende renosterstropers deur polisie in KZN doodgeskiet
Vyf vermeende renosterstropers is Saterdagaand (9 Mei) in ’n skietgeveg met die polisie op die R618-pad in Hluhluwe in die…
-
Kouefront bring swaar reën, moontlike oorstromings in Wynland mee
Te midde van ’n oranje vlak 8-weerwaarskuwing wat vir groot dele van die Kaapse Wynland-distrik uitgereik is, doen plaaslike owerhede…
-
Passasiers van dodelike ‘virus-skip’ begin ontruim ná 3 sterftes
Passasiers aan boord van die passasierskip MV Hondius, waar ’n seldsame en dodelike hantavirus-uitbreking reeds drie lewens geëis het, word…
-
Leinster breek Leeus se wenreeks met sterk laaste aanslag in Dublin
Die Leeus se indrukwekkende seswedstryd-wenreeks het Saterdag tot ’n einde gekom toe Leinster hulle met 31-7 in Dublin geklop het.…
-
Bulle hou uitspeeldrome lewendig met groot sege oor Zebre
Die Bulle het Saterdag hul hoop op ’n plek in die Verenigde Rugbykampioenskap se eindronde lewendig gehou met ’n indrukwekkende…
Brekende Nuus
-
Irak het hul stemme by die gevoeg wat die Straat van Hormoes se heropening verwelkom het, ná Iran en die VSA ’n vredesooreenkoms bereik het
-
Oekraïne se poging om by die Europese Unie aan te sluit, sal na verwagting Maandag na die volgende fase beweeg ná ’n lang vertraging, wanneer ministers van buitelandse sake van die 27-lidlande formeel onderhandelinge met Oekraïne en die buurland Moldawië begin
-
Gemoedere het Maandag buite die Sherwood Hall-terrein in Durban opgevlam toe ’n woedende skare Malawiese burgers Ngizwe Mchunu, ’n aktivis wat hom bemoei met proteste teen ongedokumenteerde buitelanders, en lede van March and March gewaar het
-
’n Aardbewing wat die 6,2 op die Richterskaal gemeet het, het die suidelike kus van die Filippyne getref, ’n week nadat ’n dodelike aardbewing in dieselfde streek minstens 65 mense doodgemaak het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









