Nuus
-
‘Luukse ontwikkelings ontwrig plaasfamilies’
Landbou in die Wes-Kaap is een van die grootste ekonomiese drywers en daarom is dit kommerwekkend dat al meer landbou-aktiwiteite…
-
Skade weens swaar reën en oorstromings duur voort in Wes-Kaap
Die reën, koue en oorstromings bly deel van die weer wat tans veral die Wes-Kaap swaar tref. Novus Media se…
-
Parlement stuur vervolgingsproses van stapel terwyl pres. Cyril Ramaphosa weier om te bedank
Nasionale Vergadering-speaker, Thoko Didiza, het die proses uiteengesit wat die Parlement sal volg ná die konstitusionele hof se uitspraak oor…
-
Nasionale ramptoestand aangekondig ná erge weer 10 lewens regoor SA eis
President Cyril Ramaphosa het ’n nasionale ramptoestand aangekondig ná erge weerstoestande minstens 10 lewens geëis en grootskaalse infrastruktuurskade in verskeie…
-
Pres. Ramaphosa sê hy sal nié bedank weens Phala Phala-verslag
President Cyril Ramaphosa het vanaand die nasie toespreek ná die uitspraak van die konstitusionele hof oor die Phala Phala-saak. In dié…
-
Pres. Cyril Ramaphosa sal vanaand met Suid-Afrikaners praat oor konstitusionele hof se Phala Phala-uitspraak
President Cyril Ramaphosa sal vanaand die nasie toespreek ná die uitspraak van die konstitusionele hof oor die Phala Phala-saak. In dié…
-
Nóg foto’s en video’s van die stormskade in die Wes-Kaap
Alle skole sal môre in die Wes-Kaap gesluit wees weens die erge stormweer wat tans in groot dele van die…
-
Erge weer noop WKOD om môre alle skole in die provinsie te sluit
Alle skole regoor die Wes-Kaap is beveel om op Dinsdag, 12 Mei, te sluit, aangesien ernstige weerstoestande dringende ingryping deur…
-
KYK: Wes- en Oos-Kaap gaan gebuk onder verwoestende storms en swaar reën
Die Wes-Kaap gaan gebuk onder swaar reën en storms wat verwoestende skade regoor talle dorpe en paaie veroorsaak. Foto’s en…
-
Trump verwerp Iran se vredesvoorwaardes, Teheran waarsku oor nuwe aanvalle
Amerikaanse president Donald Trump het Iran se voorwaardes om die oorlog in die Midde-Ooste te beëindig as “heeltemal onaanvaarbaar” bestempel,…
Brekende Nuus
-
Irak het hul stemme by die gevoeg wat die Straat van Hormoes se heropening verwelkom het, ná Iran en die VSA ’n vredesooreenkoms bereik het
-
Oekraïne se poging om by die Europese Unie aan te sluit, sal na verwagting Maandag na die volgende fase beweeg ná ’n lang vertraging, wanneer ministers van buitelandse sake van die 27-lidlande formeel onderhandelinge met Oekraïne en die buurland Moldawië begin
-
Gemoedere het Maandag buite die Sherwood Hall-terrein in Durban opgevlam toe ’n woedende skare Malawiese burgers Ngizwe Mchunu, ’n aktivis wat hom bemoei met proteste teen ongedokumenteerde buitelanders, en lede van March and March gewaar het
-
’n Aardbewing wat die 6,2 op die Richterskaal gemeet het, het die suidelike kus van die Filippyne getref, ’n week nadat ’n dodelike aardbewing in dieselfde streek minstens 65 mense doodgemaak het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









