Nuus
-
Ma van 11-jarige meisie in hof oor versuim om misbruik aan te meld
’n Elfjarige kind wat verlede week geboorte geskenk het, het die dorp se mense in rep en roer gelaat, terwyl…
-
Rubriek: Klem op ou vyandskappe kortwiek toekoms
Ná ’n kort ontleding van die vyandigheid tussen die Amerikaners en die ANC en die huidige verhouding tussen die Amerikaanse…
-
Gesin met 7 dae oue baba vertel hoe hulle meer as 20 uur in vloedwater vasgekeer was
’n Gesin van ses van die plaas Drie Rivieren is steeds getraumatiseerd ná hulle vir meer as 20 ure –…
-
Nóg 2 mense in hegtenis geneem, altesaam 6 vas in Mei vir korrupsie en bedrog by binnelandse sake
Die departement van binnelandse sake het nog twee mense in hegtenis geneem in verband met ondersoeke na korrupsie en bedrog,…
-
Musk obsessief om OpenAI te beheer, hoor hof in VSA
Moet die maatskappy OpenAI op die vrye mark vir kunsmatige intelligensie (KI) meeding of bloot vir navorsing aangewend word? Dié…
-
Staat wil Paarlse rugbyspelers se borgaansoek op hersiening neem
Die saak van die twee Paarlse klubrugbyspelers is wéér uitgestel nadat die staat aangevoer het dat die saak “prosedureel verkeerd”…
-
Waterwet gewysig: ‘Straf munisipale bestuurders in hul persoonlike hoedanigheid vir besoedeling’
Prof. Anja du Plessis, hoogleraar in waterbestuur aan Unisa se departement geografie, sê dit is nie ongewoon dat die departement…
-
Outa: ‘Dank Manamela af, Cyril!’
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) sê dis hoog tyd dat Buti Manamela, die minister van hoër onderwys, afgedank word. OUTA…
-
Madlanga: Tot 18 polisielede al vervolg
Altesame 18 senior polisielede en wetsoepassingsbeamptes is in hegtenis geneem, geskors of aangekla sedert die Madlanga-kommissie van ondersoek in September…
-
Kinderbeskermingsmaand plaas soeklig op groeiende krisis
Mei is Kinderbeskermingsmaand en vanjaar se tema is: Werk saam om geweld teen kinders te beëindig. Dié veldtog duur die…
Brekende Nuus
-
ActionSA het pres. Cyril Ramaphosa se poging om die Nasionale Vergadering te verhinder om met die staat van beskuldiging voort te gaan, skerp gekritiseer en dat die Parlement se grondwetlike pligte nie d.m.v. hofgedinge opgeskort kan word nie
-
VSA-pres. Donald Trump het planne aangekondig om op 4 Julie ’n groot saamtrek in Washington te hou ter viering van sy land se 250ste bestaansjaar, ná ’n konsertgeleentheid wat 10 dae vroeër sal plaasvind
-
Irak het hul stemme by die gevoeg wat die Straat van Hormoes se heropening verwelkom het, ná Iran en die VSA ’n vredesooreenkoms bereik het
-
Oekraïne se poging om by die Europese Unie aan te sluit, sal na verwagting Maandag na die volgende fase beweeg ná ’n lang vertraging, wanneer ministers van buitelandse sake van die 27-lidlande formeel onderhandelinge met Oekraïne en die buurland Moldawië begin
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









