Top
-
‘Kan ons vroeër begin?’ is versugting van vanjaar se Tour de France-deelnemers
Die Australiese fietsryer Luke Durbridge het hom aangesluit by ‘n groeiende groep ryers wat die organiseerders van die Tour de…
-
Kinders kry kinders, maar vervolging sloer
Die regering se pogings om tienerswangerskappe te bekamp, toon tekens van sukses, met die getal geboortes onder meisies tussen 15…
-
Jongste verwikkelinge: Straat van Hormoes bly politieke klimtol terwyl aanvalle op buurlande reën
Iran het Sondag aangekondig dat hy die Straat van Hormoes weer sluit en aanvalle op buurlande in die Golfstreek uitgevoer…
-
Vyf jaar later . . . eindig met net 69 sekondes in die hok vir McGregor
Die voormalige tweemalige wêreldkampioen Conor McGregor het Saterdag ná slegs 69 sekondes teen Max Holloway verloor weens ‘n regterkniebesering in…
-
Silwerskermfees spog met opwindende TV-aanbod
Die loodsepisodes van ’n opwindende dramareeks gebaseer op Deon Meyer se Blood Safari, in samewerking met MultiChoice, ’n Canal+-maatskappy en…
-
Nigel Farage bedank as LP en Marine Le Pen kan verkiesing voer
Britse anti-immigrasiepolitikus Nigel Farage het as parlementslid bedank om in ’n tussenverkiesing te staan. Die hoogs ongewone stap kom terwyl…
-
Bafana speler Jayden Adams se dood ruk sokkerwêreld: ‘Niemand het dit verwag nie’
Jayden Adams (25) was onlangs deel van die Bafana Bafana-span wat geskiedenis gemaak het deur die uitklopfase van die FIFA-Wêreldbeker…
-
Verligte Rassie praat ná sege oor Skotte
‘n Springbokspan met heelwat veranderinge het Saterdag ‘n taai toets teen Skotland deurstaan om hul Nasieskampioenskap-wedstryd op Loftus Versfeld met…
-
Springbokke teen Skotland: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Die amptelike speler van die wedstryd was Handré Pollard. En as die opinies van talle sosialemedia-inskrywings geglo word, is die…
-
Russiese owerhede: Minder reis, bly liewers tuis
Owerhede in Rusland se Novosibirsk-streek het inwoners aangemoedig om van die huis af te werk en reise per motor te…
Brekende Nuus
-
Minstens 25 mense is dood en tientalle beseer nadat ’n passasiersbus naby die kusdorp Boumerdes, oos van Algiers, in ’n bergkloof gestort het
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Marokko het aangekondig dat hy die grens met die Spaanse enklawe Ceuta gesluit het nadat minstens 9 mense dood is en sowat 2 000 buitelanders die gebied binnegestorm het, terwyl Spanje bykomende veiligheidsmagte ontplooi het om die situasie te beheer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









