Top
-
Hierdie week gaan dit doller as kop-af in Kaapstad wees!
Kaapstad maak gereed vir ‘n besige week van vermaak met 12 groot geleenthede wat na verwagting sowat 20 000 deelnemers…
-
‘Cat’ Matlala verwerp hof se vonnis en onttrek aan pleitooreenkoms in korrupsiesaak van R228 miljoen
Die vervolging in die korrupsiesaak oor ’n SAPD-tender van R228 miljoen het Maandag ’n groot terugslag beleef toe die sakeman…
-
Rassie Erasmus kies 4 nuwe Bokke teen Wallis
Jaco Williams (vleuel), Vusi Moyo (losskakel), Ruben van Heerden (slot) en Carlü Sadie (stut) sal almal hul toetsbuiging maak wanneer…
-
Bolhuis kasty Mel Viljoen ná sy aanvanklik volle samewerking bied
Privaatondersoeker Mike Bolhuis het aanvanklik vroeg in Julie bevestig dat die voormalige TV-glanspersoonlikheid Mel Viljoen haar “volle en onvoorwaardelike samewerking”…
-
Valke sê waarnemende polisiekommissaris word nie ondersoek nie
Die Valke het berigte in die media reggestel en bevestig dat die waarnemende nasionale polisiekommissaris, lt.genl. Puleng Dimpane, nie tans…
-
Beskerming van Bettysbaai-bobbejaantrop beweeg nou hof se kant toe
Die EMS-stigting het ‘n aansoek by die Wes-Kaapse Hooggeregshof teen CapeNature en die Overstrand-munisipaliteit ingedien nadat pogings om kommer oor…
-
Nog 4 jaar vir Danny Jordaan, of is daar meer geskikte kandidaat?
Dan Malesela meen daar is nie genoeg gekwalifiseerde mense in Suid-Afrika om Danny Jordaan as president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging…
-
Sinner klop Zverev om 2de Wimbledon-titel agtereenvolgens te wen
Jannik Sinner (24) het Sondag sy Wimbledon-titel suksesvol verdedig deur die Franse Ope-kampioen Alexander Zverev (29) ná vier taai stelle…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie week
Maandag 13 Julie Rugby (SS, 211) o. 20-Wêreldkampioenskap 15:50 Frankryk t. Nieu-Seeland 18:20 Junior Bokke t. Engeland Dinsdag 14 Julie…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 12 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
Brekende Nuus
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Marokko het aangekondig dat hy die grens met die Spaanse enklawe Ceuta gesluit het nadat minstens 9 mense dood is en sowat 2 000 buitelanders die gebied binnegestorm het, terwyl Spanje bykomende veiligheidsmagte ontplooi het om die situasie te beheer
-
Safa het bevestig dat Bafana Bafana-afrigter Hugo Broos ná vyf jaar aan die stuur van die nasionale span, amptelik uit sy rol gaan tree
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









