Verenigde Rugbykampioenskap
-
VRK: Kanniedood-Connacht? Lions keer Iere op Ellispark
Om ’n Lions-ondersteuner te wees, is ’n wille wipwaentjierit. Daar is nog altyd die geloof dat dié span in die…
-
VRK: Nóg een wat Glasgow gou-gou wil vergeet, super Stormers nou 1ste op puntelys
’n Oortuigende bonuspunt-sege ’n week ná hulle gestruikel het, is presies hoe die Stormers hulself boaan die Verenigde Rugbykampioenskap-puntelys sou…
-
VRK: Sharks verkwansel kanse om uitkloprondes te haal
Dit sou altyd vir die Sharks moeilik gewees het om die uitkloprondes in vanjaar se Verenigde Rugbykampioenskap te haal. Hulle…
-
VRK: SA spanne het slegs 3 wedstryde oor om hul plek in uitkloprondes te verseker
Tans in 2de, 4de, 8ste en 11de plek. Dié posisies, wat die Stormers, Lions, Bulls en Sharks onderskeidelik op vanjaar…
-
VRK-rugby: SA spanne beleef die soet én suur
Dit was ’n naweek van gemengde gevoelens vir die ondersteuners van die Suid-Afrikaanse spanne in die Verenigde Rugbykampioenskap. Die spanne…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Reg vir ’n naweek propvol sportgenot, maar nie seker wanneer watter sporte op die kassie wys nie? Hier is sportredakteur,…
-
Oom Rugby sê: Rugby kort vars idees
Wanneer daar nie rugby oor die naweek is nie, laat my vrou my tuinwerk doen. En dit is byna die…
Brekende Nuus
-
Die borgtogaansoek se uitspraak van die geskorste adjunkhoof van die EMPD, Julius Mkwanazi, en 5 medebeskuldigdes sal na verwagting vandag in die Brakpan-landdroshof gelewer word
-
Israelse president Isaac Herzog het gewaarsku teen Britse sanksies op nedersettings in die besette Wesoewer wat na verwagting vandag aangekondig sou word en gesê die besluit sal ‘aan die verkeerde kant van die geskiedenis’ val
-
Die onregmatige plasing van ekstra leerders by Swartruggens Gekombineerde Skool, wat belastingbetalers reeds derduisende rande gekos, is weer onder die loep met die Noordwes-onderwysdepartement wat nou deur die hooggeregshof beveel is om binne 5 dae alle uitstaande verslae en dokumentasie in te dien nadat dit verskeie hofsperdatums gemis het
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos






