Verenigde Rugbykampioenskap

Brekende Nuus

  • Die borgtogaansoek se uitspraak van die geskorste adjunkhoof van die EMPD, Julius Mkwanazi, en 5 medebeskuldigdes sal na verwagting vandag in die Brakpan-landdroshof gelewer word

  • Israelse president Isaac Herzog het gewaarsku teen Britse sanksies op nedersettings in die besette Wesoewer wat na verwagting vandag aangekondig sou word en gesê die besluit sal ‘aan die verkeerde kant van die geskiedenis’ val

  • Die onregmatige plasing van ekstra leerders by Swartruggens Gekombineerde Skool, wat belastingbetalers reeds derduisende rande gekos, is weer onder die loep met die Noordwes-onderwysdepartement wat nou deur die hooggeregshof beveel is om binne 5 dae alle uitstaande verslae en dokumentasie in te dien nadat dit verskeie hofsperdatums gemis het

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos