Nuus

Brekende Nuus

  • Amerikaanse vise-president JD Vance sê die VSA verwag dat Iran nie tolgelde sal hef op skeepsverkeer deur die Straat van Hormoes nie, maar dat die kwessie deel van die nuwe vredesooreenkoms bespreek sal word

  • Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het gesê sy oorweeg steeds die inhoud van president Cyril Ramaphosa se interdikaansoek wat Vrydag teen die Parlement ingedien is

  • Minister van finansies, Enoch Godongwana, sê hy kan nie die besonderhede bekend maak van die ondersoek deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens na Hazim Mustafa, die koper van die Phala Phala-buffels, nie

  • Iran se departement van buitelandse sake hou vol dat die VSA ingevolge ’n raamwerkooreenkoms onderneem om Iran se gevriesde fondse in die buiteland vry te stel en die land vir skade wat tydens die oorlog gely is, te vergoed, al is die voorwaardes van die vredesooreenkoms nog vaag

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie